Saturday 22 November 2008

MAANDVERGADERING: 29 NOVEMBER 2008

Datum: Saterdag, 29 November 2008

Tyd: 14:00 tot 16:00

Plek: NG Kerk, Ontdekkerskruin, Phillipslaan, Ontdekkers, Roodepoort
(padkaart onder)

Die aard van die byeenkoms sal 'n uitstalling wees met die klem op die boeke en pamflette in ons biblioteek. Dit sal lede die geleentheid bied om te sien wat ons het sodat hulle dit beter kan benut.


Toegang: R5,00 vir verversings.

ALMAL IS WELKOM.

KLIK OP DIE KAART OM DIT VERGROOT
(BRON: Mail and Guardian Online)

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.

Post a Comment

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...