Sunday 28 September 2008

Die Sjinese Afrikaan

Johann Prozesky van Astonbaai laat weet: My broer vertel my pas die storie van 'n Sjinees met die naam Sem Ting wat so met die draai van die 19e na die 20e eeu na SA gekom het. Hy meld toe by die owerhede aan en net voor hom, in die ry mense, was ene Khumalo. Dié se saak is afgehandel en toe die klerk vir die Sjinees om sy naam vra, sê hy "Sem Ting". Hy is toe as Khumalo geregistreer.

Indien jy 'n Sjinese Khumalo sou raakloop, weet jy hoekom!

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...