Thursday 1 November 2007

Man dood toe motor grafte tref

’n Man het in ’n begraafplaas buite Eshowe aan die KwaZulu-Natalse Noordkus gesterf toe sy motor in ’n draai die pad verlaat en uiteindelik oor verskeie grafstene geploeg het.

Drie familielede wat saam met hom in die motor was – ’n man, vrou en ’n agt maande oue baba – is met ernstige beserings na die Eshowe-hospitaal gebring. – Verkorte berig geneem uit Beeld, 1 November 2oo7.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...